Kudu Kaya Baviaanskloof
Selfsorg plaasakkommodasie in Baviaanskloof, Oos-Kaap, 45 km vanaf Patensie wat chalets, tentkampe en kampeerplekke bied by die ingang tot die Baviaanskloof-wildernisgebied.