Padlangs Home
Gastehuis en woonstelakkommodasie in Kimberley op Atlasstraat, met familiekamers, dubbelkamers en 'n selfsorgwoonstel, almal met en-suite badkamers en veilige parkering.