Lagoon Haven House
Selfsorg akkommodasie vir tot 10 gaste aan die Botrivier-lagune, 275m van die strand af naby Hermanus. Vier en-suite slaapkamers in ’n liefdevol opgeknapte plaashuis.