Vensterklip Guest Farm
Selfsorg
Elands Bay
· 70km van Cederberg
Vanaf
R203
Vensterklip accommodation lê op 'n erfgoed-plaas aan die oewer van Verlorenvlei. Dit het ou plattelands-geboue, 'n plaaswinkel, venue vir funksies, windmolens, vintage perd-waentjies, weelderige tuine en swembad. Eenhede is toegerus met vintage-meubels en versier met versamelstukke.
Slaap 53
Troeteldier vriendelik
Kinders welkom