House on the Hill
Kothuisakkommodasie in 'n rustige tuinomgewing wat aan die Wieg van die Mensdom grens, 20 minute van Fourways af en 5 km van Lanseria-lughawe af.