Sherwood's Country House
Bekroonde Victoriaanse plattelandshuisakkommodasie in die Agathaberge 13 km bo Tzaneen, met uitsigte oor die Wolkberg en Noordelike Drakensberg. Sewe en-suite slaapkamers in 'n intieme tuis-van-huis-af omgewing.