Stanford Lake Lodge
Selfsorg-akkommodasie by Stanford Lake Lodge in die Haenertsburg/Magoebaskloof-omgewing van die Limpopo-provinsie, geleë tussen berge, mere, watervalle en woude, minder as drie uur van Pretoria af.