Holiday Stays

Hillcrest Kampterrein Akkommodasie

Gibaland

Kampterrein

1 eiendom gevind

Hillcrest is 'n luukse woonbuurt aan die rand van Durban, geleë in die koele uitlopers van die Natal Midlands op 'n hoogte wat temperature duidlik milder hou as aan die kus. Dit het uitgegroei tot 'n goed-versorgde gebied met goeie restaurante, skole, en toegang tot verskeie natuurreservate.