Holiday Stays

Hillcrest Selfsorg Akkommodasie

York House

Selfsorg Sentraal Hillcrest
Vanaf R2,300

Anvil Stud Country Cottages

Selfsorg Sentraal Hillcrest
Vanaf R1,400

2 eiendomme gevind

Hillcrest is 'n luukse woonbuurt aan die rand van Durban, geleë in die koele uitlopers van die Natal Midlands op 'n hoogte wat temperature duidlik milder hou as aan die kus. Dit het uitgegroei tot 'n goed-versorgde gebied met goeie restaurante, skole, en toegang tot verskeie natuurreservate.