Holiday Stays

Aanwysings na 109 on Dorp

Aanwysings

As jy Stellenbosch vanaf Somerset West binnekom en 109 op Dorp vanaf Strandstraat nader, draai regs by die robot in Dorpstraat in. Die ingang na die woonstel in Dorpstraat is die wit hek 109 Dorpstraat. (Dit is tussen die Boutique Hotel en die Laundromat) Die woonstel is nommer 22 in die Aquarius-gebou.

Adres

109 Dorp Street

Stellenbosch

7599

Stellenbosch

GPS: -33.93921, 18.85904

Maak oop in Google Maps →
← Terug na 109 on Dorp

Kaart