Aanwysings na 3 Sea View Lodge on the Beach
Aanwysings
R27 Van Kaapstad na Langebaan, draai links na Langebaan (nĂ¡ Engen Filling Station)...dit word Oostewal Rd.
By die vierde verkeersirkel, neem die 3de afrit en ry verder tot by die laaste kruisende pad (Main Rd / Hoof Straat). Draai links en ry verder tot jy Sea View Lodge aan jou regterkant sien. Parkeer by No.3