Holiday Stays

Aanwysings na 4B on Delius B&B

Aanwysings

Vanaf Jhb op die R59, neem die R42-afrit na Vanderbijlpark. By die 4de robot draai links in Frikkie Meyer Blvd. By die 3de robot draai regs in Beethovenstraat en dan links in Deliusstraat. Ons is geleƫ by nommer 4 B.

Adres

4B Delius street
SW5
Vanderbijlpark
1911

Vanderbijlpark

GPS: -26.73904, 27.83244

Maak oop in Google Maps →
← Terug na 4B on Delius B&B

Kaart