Aanwysings na Absolute Leisure Cottages
Aanwysings
Aanwysings na Machadodorp
Vanuit Joburg: (Ongeveer 250km wat omtrent 2.5 tot 3 uur neem)
Neem die N12 na Witbank/Emalahleni, dan die N4 verby Middleburg & Belfast. Machadodorp is 22km verby Belfast.
Vanuit Pretoria: (Ongeveer 230km wat omtrent 2.5 tot 3 uur neem)
Neem die N4 oos verby Witbank/Emalahleni, Middleburg & Belfast. Machadodorp is 22km verby Belfast.
Vanuit Nelspruit: (Ongeveer 100km wat omtrent 1 uur neem.)
Neem die N4 wes na Witbank/Emalahleni & Middleburg. Na die Machadodorp-tolhek volg die instruksies hieronder.

Adres
60k Skurweberg Pass road is a popular long distance runners practice run with
Highlands Meander, Machadodorp
GPS: -25.6642, 30.2488
Maak oop in Google Maps →