Aanwysings na Acara
Aanwysings
Neem asseblief kennis dat ons ingang OP Winery Road is. (swart skuifhek en klein bordjie)
Ons ligging in What3Words is: newness,respectable.fireworks.
OF:
* Neem afrit 43 van die N2 (Somerset West).
* Volg die R44 (na Stellenbosch) vir 5.8km.
* Draai links in Winery Road (ook aangedui as Firgrove).
* Acara is aan die linkerkant, presies 1.2 km af Winery Road, net voor (en langs) die wynmakery "Helderberg Wijnmakkerij".)
Ons swart skuifhek en klein bordjie is OP Winery Road, nie af ’n gruispad soos Google aandui nie.

Adres
Winery Road, Happy Vale
Stellenbosch, Somerset West
GPS: -34.0289, 18.8063
Maak oop in Google Maps →