Aanwysings na Addis Bed & Breakfast
Aanwysings
1ste, Landmerk : Umhlanga hospital
Hospital sal aan jou linkerkant wees, ry verby dit soos jy die verkeersirkel nader, neem 2de uitgang in Herwood Drive.
2de. Landmerk : Sharks board
Sharks board sal onmiddellik aan jou linkerkant wees sodra jy Herwood Dr binnegaan, bly op hierdie pad vir +-900m
3de Landmerk : NG Kerk op die hoek van Harrier cresent en Herwood dit sal die tweede regsafdraai op Herwood Dr wees, draai in Harrier in en neem dan onmiddellik jou 1ste regsafdraai in Tibia Cresent ry sowat 200m Arriveer by Addis BnB

Adres
12 Tibia Crescent
Umhlanga Rocks
Durban
4320
Umhlanga
GPS: -29.71825, 31.08048
Maak oop in Google Maps →