Aanwysings na Africa's Eden Guesthouse
Aanwysings
Neem die N1 noord vanaf Pretoria +- 160km
Neem die afrit Mookgophong R101
R101 word Main Road Mookgophong.
Ry reguit in die Main Road, gaan verby 2 robotte reguit, voordat jy uit die dorp kom sal ons bord aan die linkerkant wees op die hoek van 8th Ave, draai links, slaan 1 stopstraat oor, ry reguit totdat jy 7th street kry en draai regs.
Eerste huis aan die linkerkant.

Adres
7th street 126
Mookgophong
0560
Mookgophong, Naboomspruit
GPS: -24.50843, 28.7172
Maak oop in Google Maps →