Aanwysings na Aguia Negra
Aanwysings
Bereik via Maputo → EN1 noord deur Xai-Xai (~230 km) en Maxixe (~220 km), dan ~250 km noord van Maxixe draai regs na Vilanculos (~20 km; geteer, goed aangedui). Vanaf die SA-kant, via die Nelspruit/Komatipoort-grens; Maputo is ~90 km vanaf die grens. In Vilankulos, verby die BP-stasie, links by die T-aansluiting; die lodge is ongeveer 10 minute daarvandaan.