Holiday Stays

Aanwysings na Aquaelberg Place

Aanwysings

Van Mosselbay-kant op die N2--1ste afrit na Swellendam draai regs--ry 1.5km en draai regs in Bergstraat, ry 980m en draai dan links in Quaelbergstraat, ry 250m en Aquael Berg Place sal aan die linkerkant wees.

Van Kaapstad-kant op die N2--draai links van die N2 af en ry 900m. draai regs in Voortrekpad en ry dan 3.5km, draai links in Bergstraat, ry 980m en draai dan links in Quaelbergstraat--250m sal die B&B aan die linkerkant wees.

Adres

10 Quaelberg Street Swellendam
10 Quaelberg Street Swellendam
swellendam

6740

Swellendam

GPS: -34.01146, 20.45673

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Aquaelberg Place

Kaart