Aanwysings na At Ease Road Lodge
Aanwysings
Vanaf Pilanesberg / OR Tambo Internasionaal / Wonderboom / Lanseria Lughawe / Gateng:
1. Ry wes op die N4-snelweg.
2. Gaan deur / verby Rustenburg, Swartruggens en Groot Marico op jou pad na Zeerust
3. Gaan Zeerust binne en ry reguit deur die dorp totdat jy aan die ander kant is waar jy 'n gholfbaan aan jou linkerkant sal sien.
4. Draai links by die stopstraat (net na die gholfbaan) in Klipstraat in.
5. Na 200m draai links in Spruitstraat in (gruispad van ongeveer 150m).
6. Ry reguit by ons ingang met swart palissadehekke in en volg die borde - jy is tuis!
Vanaf Botswana / Mahikeng:
1. Draai regs in Klipstraat by die eerste stopstraat net aan die begin van die dorp. (daar is 'n groot wit gebou aan jou linkerkant net voor die stop)
2. Na 200m draai links in Spruitstraat in (gruispad van ongeveer 150m).