Aanwysings na Ballinderry Robertson Guest House
Aanwysings
VANAF KAAPSTAD: N1 na Worcester, R60 na Robertson. Draai links by KFC in Paul Krugerstraat en gaan reguit vir 1,1 km tot by die Museum. Draai regs in Le Rouxstraat.
VANAF ROUTE 62/GARDEN ROUTE: as jy Robertson vanaf Ashton binnekom, gaan reguit by die verkeersirkel op die R60 in die rigting van Worcester. Draai regs by KFC in Paul Krugerstraat en gaan reguit vir 1,1 km tot by die Museum. Draai regs in Le Rouxstraat.
Kyk op ons webwerf www.ballinderryguesthouse.com vir ’n Google-kaart.
GPS-koördinate: S33 8006.7 E019 88 71.0
ONS IS BEURTKRAGBESTAND.

Adres
8 Le Roux Street Robertson South Africa GPS S 33 48.045 E 19 53.227 Terms and
Robertson
GPS: -33.8007, 19.8871
Maak oop in Google Maps →