Holiday Stays

Aanwysings na Barracks Guest House

Aanwysings

Draai Colesberg in / van Kaapstad se kant af ry na Church Street toe; aan die regterkant sal Colesberg Lodge wees / Draai links by die stop, draai regs, ons is oorkant die tennisbane.

Van JHB se kant af ry op die hoofpad Church str / by Colesberg aan die linkerkant draai regs, by die stop draai regs en ons is oorkant die tennisbane

Adres

15 - 17 D'Urban Row
Colesberg
Northern Cape
9795

Colesberg

GPS: -30.7165, 25.0982

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Barracks Guest House

Kaart