Aanwysings na Beach Haven Resort
Aanwysings
VANAF HEIDELBERG (R42)
Gaan reguit deur die eerste robot. Draai regs by die tweede robot in Springs Rd. Draai regs in Hendrik Verwoerd street direk nadat jy verby Dros by Shoprite en KFC gegaan het. Gaan deur 4 robots en een 4-rigtingstop. Draai regs by die tweede straat nadat jy die 4-rigtingstop verbygesteek het in Whitby street. Gaan deur 'n 3-rigtingstop en draai regs in Dewsbury street. Die derde huis aan die regterkant is nommer 20.
VANAF SPRINGS (R51)
Draai regs by die eerste robot in Springs Road. Volg die aanwysings soos vanaf Heidelberg.
VANAF DELMAS
Wanneer jy Vorsterskroon Industrial area aan jou regterkant verbygesteek het, draai links by die eerste robot. Draai links by die tweede 4-rigtingstop in Hendrik Verwoerd street by die Ouetehuis. Draai regs by die tweede straat vanaf die 4-rigtingstop in Whitby street. Gaan deur 'n 3-rigtingstop en draai regs in Dewsbury street. Die derde huis aan die regterkant is nommer 20.
VANAF DEVON / BALFOUR
Wanneer jy Mackenzieville/Alrapark en 'n klein wildpark aan jou linkerkant verbygesteek het, draai links in Eeufees street. Volg die aanwysings soos vanaf Delmas.