Aanwysings na Belle Foret Wilderness Eco Reserve
Aanwysings
Aanwysings:
VANAF GEORGE:
Volg die N2 in die rigting van Wilderness. Gaan voort verby die Wilderness Village, jy sal binnekort 'n Caltex-vulstasie aan jou regterkant sien. Gaan voort vir ongeveer 3km en kyk uit vir 'n bord aan jou linkerkant, "DIE VLEIE". Draai links en volg die smal teerpad, oor die spoorlyn op 'n gruispad totdat jy by 'n T-aansluiting kom gemerk, WILDERNESS / RONDEVLEI, draai regs en volg die pad vir nog 2km. Kyk uit vir die bord aan jou linkerkant met 'n klein bokgesiggie daarop, Belle Foret / Egru Eco farm.
VANAF KNYSNA:
Volg die N2 in die rigting van George. Ry vir ongeveer 15km nadat jy deur Sedgefield gery het en kyk uit vir die bord aan die regterkant "DIE VLEIE". Draai regs en volg die smal teerpad, oor die spoorlyn op 'n gruispad totdat jy by 'n T-aansluiting kom gemerk, WILDERNESS / RONDEVLEI, draai regs en volg die pad vir nog 2km. Kyk uit vir die bord aan jou linkerkant met 'n klein bokgesiggie daarop, Belle Foret / Egru Eco farm.

Adres
Egru Eco Farm
Bo-Langvlei Road
Wilderness
6560
Duiwerivier, George
GPS: -33.98498, 22.66178
Maak oop in Google Maps →