Aanwysings na Bettie's Luxury Lodge Kroonstad
Aanwysings
As jy op die N1 is en Bloemfontein toe ry: Neem afrit 394 vir die R76 na South Road. Draai regs op die R76. By die verkeersirkel, neem die 3de uitgang na Bormanstraat. Draai links in Lintottstraat. Hou reguit aan, kruis Van Reenenstraat, Bettie's Luxury Lodge sal op jou regterkant wees.
As jy op die N1 is en Johannesburg toe ry: Neem afrit 394A om by die R76 in te voeg na Kroonstad/South Road. Draai regs op die R76. By die verkeersirkel, neem die 3de uitgang na Bormanstraat. Draai links in Lintottstraat. Hou reguit aan, kruis Van Reenenstraat, Bettie's Luxury Lodge op jou regterkant.