Aanwysings na Big Tree House Lodge
Aanwysings
Aanwysings vanaf George (ongeveer 60kms)
Vanaf George Lughawe, neem die N2 in die rigting van Port Elizabeth/Knysna. Die N2 gaan deur Wilderniss, Sedgefield en in Knysna in. Ry deur Knysna dorp, by die laaste stel robots (Kwikspar en Caltex garage aan die regterkant), draai links, by die T-aansluiting draai regs in Old Toll Road in. Draai links in die eerste pad (Boekenhout Ave). Draai weer links in Kamassi road in. By die T-aansluiting draai links in Milkwood Drive in, ons is ongeveer 100m verder af in die pad aan die linkerkant geleƫ. (Big Tree House is aangedui vanaf Old Toll Road)
Aanwysings vanaf Port Elizabeth (ongeveer 260kms)
Vanaf Port Elizabeth neem die N2 in die rigting van Kaapstad / Knysna. Die N2 gaan deur Humansdorp, Storms River en Plettenburg Bay. Soos jy Knysna binnekom by die eerste stel robots (Kwikspar en Caltex garage aan die linkerkant), draai regs, by die T-aansluiting draai regs in Old Toll Road in. Draai links in die eerste pad (Boekenhout Ave). Draai weer links in Kamassi road in. By die T-aansluiting draai links in Milkwood Drive in, ons is ongeveer 100m verder af in die pad aan die linkerkant geleƫ. (Big Tree House is aangedui vanaf Old Toll Road)

Adres
100m down the road on the left (Big Tree House is sign posted
Defence V, Knysna
GPS: -34.0369, 23.0685
Maak oop in Google Maps →