Aanwysings na Birrea Guest House
Aanwysings
Vanuit Mall of the North ry in die rigting van die CBD. By die Shell Garage draai regs in De Wet Drive en neem die vierde pad na links in Schalk Drive. Die pad draai na regs, volg dit tot by no 16.
Vanaf die lughawe ry in die rigting van die R101 en by die robot draai regs op die R101.
Gaan voort oor die spoorwegbrug en draai links in Potgieter Ave en by die tweede robot draai links in Genl. Viljoen Street. Hierdie pad word Outspan Drive en by die eerste 3-wegstop draai regs in Schalk Drive, gaan voort tot by nr 16 aan die regterkant.

Adres
16 Schalk Drive,
Bendor
0699
Bendor, Polokwane
GPS: -23.89022, 29.48122
Maak oop in Google Maps →