Aanwysings na Bishops Lodge
Aanwysings
Aankoms vanaf Kaapstad en Grahamstown/ Oos-Londen
volg die N2 Nasionale Pad tot by die afrit in die M4 Settlers Way. Ry die M4 Settlers Way in die rigting van Summerstrand vir 7km tot by die eerste verkeersligte. Van hierdie verkeersligte af volg die pad vir 1km in die middelste baan oor die volgende verkeerslig in die M13 na Summerstrand; by die volgende verkeersligte draai na 100m in die eerste straat links (Killarney Road) en volg dit vir 300m tot by Bishops Lodge en Whaler`s Inn aan die linkerkant.

Adres
14 Killarney Road Humewood Port Elizabeth South Africa Facebook-f Instagram English Afrikaans
Humewood, Gqeberha
GPS: -33.975, 25.6405
Maak oop in Google Maps →