Holiday Stays

Blue Bay Lodge

Lodge Saldanha · Western Cape
Blue Bay Lodge
Blue Bay Lodge
Blue Bay Lodge
Blue Bay Lodge
Blue Bay Lodge

Oor

Strandfront akkommodasie in Saldanha Bay, 150 km van Kaapstad. Direkte strandtoegang, oseaanuitsigte en kalm waters aan die Weskus.

Akkommodasie

33 en-suite kamers, 1 executive suite, 14 selfsorg-kothuise (1-3 slaapkamers), swembadkant-suites en Sea View/Garden View lodge-kamers. Privaat balkonne met baai-uitsigte. Troeteldiervriendelike kothuise sluit kombuise en braai-areas in.

Fasiliteite

The Bay Club and Social-restaurant en Blue Bay Café bedien vars plaaslike seekos. Swembad, tennisbaan, skoonheidsalon, skemerkelkroeg, braai-areas en voëlskuil. Geskik vir konferensies en troues.

Ligging & Omgewing

West Coast National Park is 30 minute se ry weg, met West Coast Fossil Park en Langebaan Lagoon naby. Kalm Saldanha Bay-waters is geskik vir swem en watersport. Malariavrye gebied, 150km noord van Kaapstad.

Huisreëls

Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Troeteldiere: Toegelaat

Kamers

2Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A01

Slaap 5

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin asook 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het drie enkelbeddens, oopplan-kombuis, een badkamer met 'n stort en aparte toilet. Naby die strand

Dubbel x 1 Enkel x 3 Geriewe

3Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A02

Slaap 6

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin asook 'n private Noord-gerigte patio met 'n buite oordekte braai. Die huis het 'n oopplan-kombuis & sitarea met kaggel, 3 slaapkamers en 3 badkamers al 3 met 'n stort en aparte toilet.

Dubbel x 3 Geriewe
Vanaf
R4,622

2 Slaapkamer see-gerigte kothuis A03

Slaap 4

Hierdie kothuise het 'n pragtige see-uitsig en tuin, asook 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die huis het 'n oopplan-kombuis, 2 slaapkamers, en 2 badkamers, Albei met 'n stort en aparte toilet,

Dubbel x 1 Enkel x 2 Geriewe

3 Slaapkamer see-gerigte kothuis A04

Slaap 6

Hierdie kothuise het 'n pragtige see-uitsig en tuin & 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander twee slaapkamers het twee enkelbeddens elk, een badkamer met bad, aparte toilet en oopplan-kombuis

Dubbel x 1 Enkel x 4 Geriewe
Vanaf
R4,622

3Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A05

Slaap 6

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin asook 'n private Noord-gerigte patio met 'n buite oordekte braai. Die huis het 'n oopplan-kombuis & sitarea met kaggel, 3 slaapkamers en 3 badkamers al 3 met 'n stort en aparte toilet.

Dubbel x 3 Geriewe
Vanaf
R4,622

2 Slaapkamer see-gerigte kothuis A06

Slaap 4

Hierdie kothuise het 'n pragtige see-uitsig en tuin, asook 'n private Noord-gerigte patio met 'n braai. Die huis het 'n oopplan-kombuis, en 2 badkamers, Albei met 'n stort en aparte toilet

Dubbel x 1 Enkel x 2 Geriewe
Vanaf
R4,072

3 Slaapkamer see-gerigte kothuis A07

Slaap 6

Hierdie kothuise het 'n pragtige see-uitsig en tuin & 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander twee slaapkamers het twee enkelbeddens elk, een badkamer met bad, aparte toilet en oopplan-kombuis

Dubbel x 1 Enkel x 4 Geriewe
Vanaf
R4,622

2Slaapkamer Tuin-gerigte Kothuis A08

Slaap 4

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin & 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, 'n oopplan-kombuis, en 2 badkamers albei met 'n stort en toilet. Naby die strand

Dubbel x 1 Enkel x 2 Geriewe
Vanaf
R4,072

2Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A09

Slaap 4

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin & 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, oopplan-kombuis, 2 badkamers albei met stort en aparte toilet. Naby die strand

Dubbel x 1 Enkel x 2 Geriewe
Vanaf
R4,072

2Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A10

Slaap 5

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin asook 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het drie enkelbeddens, oopplan-kombuis, een badkamer met 'n stort en aparte toilet. Naby die strand

Dubbel x 1 Enkel x 3 Geriewe
Vanaf
R4,072

1Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A11

Slaap 2

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin asook 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, oopplan-kombuis, een badkamer met 'n bad, en 'n aparte toilet. Naby die strand

Dubbel x 1 Geriewe
Vanaf
R2,516

2Slaapkamer Tuin-gerigte kothuis A12

Slaap 4

Hierdie kothuise het 'n pragtige tuin & 'n private Noord-gerigte patio met braai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, 'n oopplan-kombuis, een badkamer met 'n bad, en 'n aparte toilet. Naby die strand

Dubbel x 1 Enkel x 2 Geriewe

Woonstel (A) met stort

Slaap 2

Hierdie suite kyk uit oor ons swembad en tennisbaan. Dit bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en-suite badkamer met 'n stort. Dit het 'n ruim sitarea en kombuisie. Kamers is toegerus met Satelliet-TV, DVD-speler, en telefone.

Enkel x 2 Geriewe
Vanaf
R2,705

Nie See-gerigte Kamer met stort

Slaap 2

Dit is 'n en-suite slaapkamer met 'n stort en 'n dubbelbed wat uit twee enkelbeddens saamgestel kan word indien vooraf gereël. Hierdie Lodge-kamer kyk uit oor die tuin. Al hierdie kamers het satelliet-TV, koffie-maak fasiliteite, en 'n veiligheidskas

Dubbel x 1 Geriewe
Vanaf
R2,705

Nie See-gerigte Kamer met bad

Slaap 2

Dit is 'n en-suite slaapkamer met 'n bad en twee enkelbeddens wat as 'n dubbelbed opgemaak kan word indien vooraf gereël. Hierdie Lodge-kamer kyk uit oor die tuin. Al hierdie kamers het satelliet-TV, koffie-maak fasiliteite, en 'n veiligheidskas

Enkel x 2 Geriewe
Vanaf
R2,705

See-gerigte Lodge Kamer met stort

Slaap 2

Dit is 'n en-suite slaapkamer met 'n stort en twee enkelbeddens wat as 'n dubbelbed opgemaak kan word indien vooraf gereël. Hierdie Lodge-kamer kyk uit oor die see. Al hierdie kamers het satelliet-TV, koffie-maak fasiliteite, en 'n veiligheidskas

Enkel x 2 Geriewe
Vanaf
R2,705

Executive Kamer

Slaap 2

Ruim 20 vierkante meter 1 slaapkamer Suite met uitsig oor die see met 'n balkon. Balkon, badkamertoebehore, Kleurtelevisie, DStv, Gratis Internettoegang en Wi-Fi

Enkel x 1 Geriewe
Vanaf
R3,148

Drie Slaapkamer Huis Le Blue

Slaap 6

Le Bleu is 'n drie slaapkamer tuin-uitsig huis, twee kamers het 'n en suite en een het 'n badkamer met bad buite die kamer. Dit het 'n braai-area op die oordekte stoep.

Dubbel x 3 Geriewe
Vanaf
R4,280

Vyf Slaapkamer Huis Cedar Park

Slaap 10

Cedar Park is 'n vyf-slaapkamer, 4 badkamer tuin-uitsig huis. Die kamers lei almal na 'n gemeenskaplike binnehof. Die binnehof lei ook na die kombuis en eetkamer wat 'n binnekaggel het wat jy ook kan gebruik om in te braai

Dubbel x 1 Enkel x 8 Geriewe
Vanaf
R5,622

Drie Slaapkamer Huis Casa Lisboa

Slaap 6

See-uitsig Drie slaapkamer en-suite Huis met 'n oopplan-kombuis en eetkamer. Omheinde binnehof met braai-area asook 'n binnekaggel. 'n Dubbelgarage wat reguit in die binnehof ingaan.

King x 3 Geriewe
Vanaf
R4,622

Three Bedroom House Anchors Rest

Slaap 6

Vanaf
R4,622

Ligging

Adres

Saldanha Bay, Western Cape

Saldanha Gids →
Slaap 136

Kenmerke

Strandrooi See-uitsigte Troeteldier-vriendelik Direkte strand Malaria-vry

Aktiwiteite

Swem Voëlkyk Strandwandelings Kajaking Vlieërplankry

Fasiliteite

Swembad WiFi Restaurant Braaifasiliteite Konferensiefasiliteite

Hierdie gratis inskrywing is geskep vanaf “bluebaylodge.co.za” en laas geïndekseer op 1 Nov 2026 — eis dit en werk dit by.