Aanwysings na Blue Crane Bloemfontein
Aanwysings
Draai in Walter Sisulu Rd (Haldon) in na Bloemfontein toe vir 1.3 km, draai regs in Stals in vir 950m, Draai regs en beweeg oor die brug op Benade Drive. NĂ¡ die brug draai regs by die robot; die eerste pad links is Welthagen Street.
Adres
15 Welthagen Street
Fichardtpark
9300
Bloemfontein
GPS: -29.13991, 26.18079
Maak oop in Google Maps →