Aanwysings na Bosch Luys Kloof Private Nature Reserve
Aanwysings
Bosch Luys Kloof is geleë in die Karoo, ’n deel van die Wes-Kaap-streek van die Republiek van Suid-Afrika.
Die twee toegangroetes na die Reservaat is of via die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg of Roete 62 tussen Kaapstad en Oudtshoorn.
Vanaf die N1 draai jy af na Seweweekspoort/Calitzdorp/Oudtshoorn in die middel van Laingsburg wat ongeveer 250km van Kaapstad is. Wanneer jy die ingang na Seweweekspoort bereik na ongeveer 80km neem jy die klein pad wat oos loop (linker vurk) na Gamkapoort Dam. Jy sal ons toegangshek na 4km bereik.
Wanneer jy Roete 62 vanaf Kaapstad neem ry jy verby Ladismith wat 330km van Kaapstad is vir ongeveer 20km. Tussen Zoar en Amalienstein neem die afdraai na links na Seweweekspoort. Ry deur die Seweweekspoort tot by die noordelike ingang en neem dadelik die klein pad na regs na Gamkapoort Dam. Ongeveer 4km nadat jy afgedraai het sal jy ons toegangshek bereik.
Vanaf ons toegangshek ry jy 9km deur die reservaat tot by die lodge.

Adres
62 offers a variety of road stalls restaurants and bars Discover our local towns and
Ladismith, Calitzdorp
GPS: -33.3144, 21.5271
Maak oop in Google Maps →