Aanwysings na BREVISBROOK
Aanwysings
Vanuit Durban na Brevisbrook
1.Afrit 82 na Pietermaritzburg - verby die Liberty Mall Shopping Centre.
2.By die verkeersirkel draai links in die rigting van die Stad.
3.Draai regs by die Victoria Road-verkeerslig.
4.Ry vir 2km langs Victoria Road tot by die T-aansluiting-verkeerslig.
5.Draai regs onder die spoorwegbrug deur.
6.Ry 2km verby die Botanical Gardens aan die regterkant.
7.Kyk uit vir ’n Shell-vulstasie aan die linkerkant.
8.Presies 1km verder splits die pad in twee met verkeerseilande.
9.Draai regs om die verkeerseiland en skerp links in Waverleydale Road in.
10 Brevisbrook is aan die regterkant aan die einde van die doodloopstraat. no 28.
---
Vanuit Johannesburg na Brevisbrook
1. Ná Hilton, neem afrit 86 - Peter Brown drive
2. Draai regs by die T-aansluiting, regs om die sirkel
3. Ry afdraand op Old Howick Road na die stad
4. By Victoria Road draai regs in Victoria Road in verby die BP-
vulstasie
5. Gaan voort langs Victoria Road tot by ’n T-aansluiting-
verkeerslig
6. Draai regs onder die spoorwegbrug deur
7. Ry 2kms verby die Botanical Gardens
8. Kyk uit vir die Shell-vulstasie
9 .Presies 1 km verder splits die pad in 2 met verkeerseilande - as jy teen die heuwel op ry, het jy te ver gegaan.
10. Draai regs om die verkeerseiland en skerp links in Waverleydale road in
11. Brevisbrook is aan die regterkant bo-aan die doodloopstraat

Adres
28 Waverleydale Road - Boughton Pietermaritzburg
Boughton, Hilton
GPS: -29.5965, 30.3234
Maak oop in Google Maps →