Aanwysings na Brighton Lodge Guest House & Self-Catering Accommodation
Aanwysings
Aanwysings vanaf die Lughawe: -Regs in Alister Miller heelpad af La Roche Drive - by die verkeersligte - (McDonald's) draai regs - heelpad af tot by 5th Avenue (By die Marine Hotel) draai regs en ons is op die volgende hoek -
21 Brighton Drive - Hoek van 5th Avenue en Brighton Drive
21 Brighton Drive - Hoek van 5th Avenue en Brighton Drive
Adres
Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha, Eastern Cape
Summerstrand, Gqeberha
GPS: -33.98908, 25.66851
Maak oop in Google Maps →