Aanwysings na Cadle House
Aanwysings
Vanaf King Shaka International (Durban) Gaan voort na die N2, hou links om by die N2 noord in te voeg en gaan voort vir 79 km. Neem afrit 277 vir die R66 na Gingingluvu/Eshowe/Ulundi en gaan voort vir 199 km. Draai links in Suid Street, gaan voort vir 7 blokke, draai regs in Utrecht street. Cadle House is nr 153, die vierde aan jou regterkant. Die naam is op die muur.
Gauteng- Suidelike en westelike dele: Neem die N17 na Bethal en Ermelo. In Ermelo neem die N2 en gaan voort vir 107 km tot by Piet Retief, draai regs op die R33 en gaan voort vir 48 km tot by Paulpietersburg, draai weer regs om op die R33 voort te gaan en gaan voort vir 45km tot by Vryheid. Draai links in Utrecht Street, gaan voort vir 3 blokke, nr 153 is aan jou regterhand. Die naam is op die muur.
Pretoria & Noordelike Gauteng: Neem die N4 na Middelburg, neem die afrit na Hendrina in die rigting van Ermelo en gaan voort soos hierbo.