Aanwysings na Capo Cabana
Aanwysings
OP DIE N1 VANAF KAAPSTAD NA PAARL:
Komende vanaf Kaapstad, verlaat die N1 by afrit 18, draai links in Plattekloof Road en by die eerste stelle verkeersligte draai regs in Uys Krige Drive, hou reguit aan. By die volgende verkeerslig (ongeveer 100m) draai links in AP Burger Avenue. Ons is no 15 aan jou linkerkant.
VANAF KAAPSTAD INTERNASIONALE LUGHAWE:
Vanaf die lughawe, neem die Borchards Quarry Rd (M26) en volg dit tot by die kruising met Modderdam Rd (M10). Draai regs in Modderdam Road en links by die volgende verkeerslig in Van Riebeeck Street, steek 13 verkeersligte en die N1-snelweg oor, draai regs in Hendrik Verwoerd Road, steek Plattekloof Road oor, draai links by die volgende verkeerslig in AP Burger, ons is no 15 aan jou linkerkant.

Adres
15 A P Burger Avenue Plattekloof Parow South Africa 7500
Plattekloof 1, Parow
GPS: -33.8834, 18.5889
Maak oop in Google Maps →