Aanwysings na Chameleon Bush Lodge
Aanwysings
Ongeveer 40 km noord van Pretoria via N1 Noord, Hammanskraal / Boekenhoutskloof-afrit. Geleƫ in sentrale Dinokeng Game Reserve op die Rust de Winter / Hammanskraal-teerpad (D48), met direkte toegang tot die DGR Self Drive Route.