Aanwysings na Chrislin African Lodge
Aanwysings
Vanaf Port Elizabeth/Gqeberha (ongeveer 100km, 1 uur se ry): Reis via die N2 verby Coega IDZ en Colchester (Sundays River), dan die N10 by Nanaga Farm Stall, en die R342 na Addo. Die lodge is geleƫ op die R336, 12km vanaf die hoofhek van Addo Elephant National Park.