Aanwysings na Constantia Guest House
Aanwysings
RIGTINGAANWYSINGS VANAF LUGHAWE : Na Pretoria op die R21 - Draai af op die Pietersburg-snelweg N1 Noord. Draai op die N4 na Witbank. Eerste links in Watermeyerstraat, ry vir +/- 1 km (3 robotte) en draai regs in Nina, eerste links in Rabie, eerste regs in Emmarentia. Nr.133 is reg bo-aan die straat aan die regterkant.
Adres
133 Emmarentia Street Meyerspark Pretoria 0184
Meyerspark, Waltloo
GPS: -25.74547, 28.30292
Maak oop in Google Maps →