Aanwysings na Cycas Guest House
Aanwysings
3 Keerom Street Malalane Mpumalanga Suid-Afrika:
Vanuit Johannesburg:
Reis op die N4 in die rigting van Maputo/Nelspruit
Draai links by die laaste stel verkeersligte op die N4 by Malelane (in Buffel Street
Draai regs by die 4-rigtingstop (in Park Street)
Gaan reguit aan (pad maak 'n boog na regs)
Draai regs in 'Keerom Street' (Plus minus 50 meter na die boog)
Gastehuis is die tweede huis aan die linkerkant

Adres
3 Keerom Street
Malelane
Mpumalanga
1320
Malelane
GPS: -25.49323, 31.51539
Maak oop in Google Maps →