Aanwysings na De Kloof Heritage Estate boutique hotel
Aanwysings
Adres Weltevrede Street 8 Swellendam
GPS-koördinate: S3401020 E02026372
Komende vanaf die N2 Kaapstad (N2 Hermanus en kus)
Op die N2 neem die 2de afrit links wat Swellendam Oos is (ry verby Swellendam Wes)
Volg die hoofpad vir ongeveer 1 km (oor die Koornlandsrivier maak die pad ’n linksdraai, hou aan)
Ry verby die groot Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die regterkant – begin nou stadig ry
By die BP-vulstasie (linkerkant) draai regs opdraand na die berge in Von Manger street en volg ons borde
Komende vanaf die N2 George/Knysna of Roete 62 vanaf Oudtshoorn
Op die N2 neem die afrit regs wat Swellendam Oos is

Komende vanaf die R60 Robertson/Ashton (vanaf Roete 62)
Wanneer jy Swellendam nader, draai links by die vierpadkruising in die hoof Voortrek street
Volg die pad vir ongeveer 3 km tot in die middedorp, ry verby al die winkels en die SPAR-supermark
Net na die SPAR-supermark en oorkant die BP-vulstasie (regterkant en na SPAR) draai links opdraand na die berge in Von Manger street en volg ons borde

Adres
3 Weltevrede street The Retreat is situated next to De Kloof Villa
Newton, Swellendam
GPS: -34.0168, 20.4432
Maak oop in Google Maps →