Aanwysings na Die Tuishuise & Victoria Manor
Aanwysings
Vanaf Port Elizabeth:
Volg die padtekens na Cradock, draai links in Voortrekkerstraat by die eerste 3-rigtingstop, gaan voort vir drie blokke, draai links in Market (Mark) Street en u sal Die Tuishuise & Victoria Manor se resepsie aan u regterkant vind.
Vanaf Middelburg / Graaff-Reinet:
Volg die padtekens na Port Elizabeth. Ons hotel, Victoria Manor, sal aan u regterkant wees wanneer u links in Voortrekkerstraat draai. Draai regs in Market Street en u sal Die Tuishuise /Victoria Manor se resepsiekantoor aan u regterkant vind.
Vanaf Hofmeyr:
Volg die padtekens na Port Elizabeth, draai regs in Voortrekkerstraat by die 3-rigtingstop, gaan voort vir 3 blokke, draai links in Market Street en u sal Die Tuishuise /Victoria Manor se resepsiekantoor aan u regterkant vind.

Adres
Voortrekker & Market Street
Cradock
5880
Cradock
GPS: -32.1711, 25.619
Maak oop in Google Maps →