Aanwysings na Drecaso Chalets
Aanwysings
Vanaf Worcester: Neem die R60 na Robertson 47 km. Gaan deur Robertson; by die verkeersirkel op pad uit die dorp, neem die 3de afrit regs op die R317 na Bonnievale. Na 14 km draai regs op Stormsvlei Rd R317. Kruis die rooi brug en ry 10.8 km, draai dan regs op die Boesmansrivier/McGregor-pad. Ry 3.5 km; draai links by die plaasingang net verby die wit arbeiderskothuise aan die linkerkant. Hou links by enige kruisings binne die plaas.