Aanwysings na Elephant Springs
Aanwysings
Vanaf Pretoria, neem die N1 noord na Polokwane, afrit R516 Bela-Bela, draai links die dorp in; by die robot draai regs, kruis die brug en die volgende robot — die hotel is voor. Vanaf Polokwane, neem die N1 suid, afrit R516 Bela-Bela, draai regs die dorp in; dieselfde roete daarna.
Adres
31 Sutter Road Bela Bela Limpopo Province 0480 South Africa
Bela Bela
GPS: -24.88582, 28.29382
Maak oop in Google Maps →Kontak
Foon
Foon