Holiday Stays

Aanwysings na Fairview Estates

Aanwysings

Fairview Estates is geleë tussen Fouriesburg en Clarens op die S325. Vanaf Bethlehem neem die Fouriesburg/Ficksburg-pad en draai dan links op die Clarens-pad die R711, ry verder vir plus minus 5km en draai dan links op die S325. Gaan voort op hierdie plaaspad vir plus minus 18km totdat jy die plaas Fairview Estates bereik – ons is die heel laaste plaas in hierdie vallei

Adres

Fairview Estates
Fouriesburg
9725

Fouriesburg

GPS: -28.55726, 28.29708

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Fairview Estates

Kaart