Aanwysings na GuBas de Hoek
Aanwysings
Aanwysings (GPS S 33° 48, 14.34 - E 19° 53, 09.9)
GUBAS DE HOEK ****meet eat sleep is geleë 180 km vanaf Kaapstad in die Cape Winelands. Volg die N1 na Worcester, en neem die R 60 na Robertson.
Kom jy van die Garden Route N2, neem die afrit by Swellendam, en volg Ashton se rigting (R 60 N15), na Robertson. Gaan reguit by die verkeersirkel.
In Robertson bly op Voortrekker Road (Roete 60/62) tot by die 4-rigtingstop. Draai in Reitz Street en volg vir 700 m.

Adres
4 nights on a bonding mother-and-daughter road trip We absolutely loved our little paradise there in
Robertson
GPS: -33.8041, 19.8858
Maak oop in Google Maps →