Aanwysings na Guinevere Guest Farm
Aanwysings
8 km buite Tulbagh-sentrum, tussen Tulbagh en Waterval, 120 km van Kaapstad. Soek "Guinevere Guest Farm" op Google Maps of Waze om by die plaasingang uit te kom, volg dan die bordjies na die huis.