Aanwysings na Hartsepunt
Aanwysings
Vanaf George-lughawe:
1. Verlaat George-lughawe en draai links op die R404 in die rigting van die N2-snelweg.
2. Voeg by die N2 Oos in die rigting van Mosselbaai.
3. Gaan voort op die N2 vir ongeveer 30 km.
4. Neem die Mosselbaai/Hartenbos (Afrit 397) afrit.
5. Draai links by die kruising en volg die tekens na Hartenbos (R102).
6. Gaan reguit voort Hartenbos in, en draai dan links in Kaap De Goede Hoop Avenue.
7. Gaan reguit voort tot na die spooroorgang. By die stopteken draai regs in Port Natal Avenue.
8. Gaan reguit voort, tot na die sirkel. Draai links in Boomplaats Avenue.
9. Gaan reguit voort, totdat jy by Nooitgedacht Avenue uitkom.
10. Kruis oor in Nooitgedacht street. Hartsepunt sal aan jou linkerkant wees.

Adres
36 Nooitgedacht Avenue
Bayview
Hartenbos
6520
Hartenbos, Mossel Bay
GPS: -34.13392, 22.11141
Maak oop in Google Maps →