Holiday Stays

Aanwysings na Heidelberg Lodge

Aanwysings

Langs die N3-snelweg tussen Johannesburg en Durban. 50 km vanaf Johannesburg, 40 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, 50 km vanaf die Vaalrivier, aan die oostelike rand van die Suikerbosrand-natuurreservaat. Angrensend aan die historiese woning van die Afrikaanse digter en dokter AG Visser, besigtigbaar by afspraak.

Adres

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg

GPS: -26.498, 28.3596

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Heidelberg Lodge

Kaart