Aanwysings na Hibescape
Aanwysings
Aanwysings vanaf Durban na die Cosy Cabin and Hide Away:
Vanaf Durban neem die N2 Suid.
Na die Mtwalume-afrit, neem die Hibberdene R102-afrit.
Draai links onderaan hierdie afrit en draai dan regs by die tweede pad regs (David Drive).
Binne ±40m draai regs opdraand in Hooper Drive in.
By die 2de pad regs, draai regs in Santa Barbara Way in. (Goed onderhoude grondpad).
Gaan verby die klein laerskool links, hou links en jy sal 289 Santa Barbara Way links vind.
Aanwysings vanaf Durban na The Villa:

Draai links onderaan hierdie afrit, en draai dan regs by die tweede pad regs (David Drive).
Binne ± 40m draai regs opdraand in Hooper Drive in.
Dan by die 3de pad regs, draai regs in David Drive in.
Volg die pad totdat jy 417 David Drive regs vind voor ’n T-aansluiting.