Aanwysings na Hideaway Guest House
Aanwysings
Vanuit Kaapstad/George
N2 na Knysna vanaf Kaapstad
Soos jy Knysna nader, na die afrit na Brenton-on-Sea, sal jy 'n brug oor die strandmeer oorsteek (plaaslik bekend as die "White Bridge"). Ry ongeveer 6 kms, en gaan deur 2 stelle verkeersligte, d.w.s. die kruisings van die N2 en Welbedacht Road en Ou Kaapse Weg (Old Cape Road) onderskeidelik.
Na die N2/Ou Kaapse Weg (Old Cape Road) hoofkruising, neem die tweede draai links in Albatross Street
Draai ONMIDDELLIK links na 1 (EEN) meter. Moenie in Albatross Street op ry nie. As jy by 'n T-aansluiting kom, het jy te ver gegaan!
Ry verder op die dienspad parallel met die N2 (moet die strandmeer sien)
Hideway Guest House is aangedui.
Vanuit Port Elizabeth
N2 na Knysna vanaf PE
Ry deur die dorp Knysna.
Kyk uit vir die Total-petrolstasie aan die regterkant. Vanaf die volgende verkeerslig (aansluiting van Main Road & Waterfront Drive) neem die
3de pad regs (Albatross Street).
Draai links na 1 (EEN) meter. Moenie in Albatross Street op ry nie. As jy by 'n T-aansluiting kom, het jy te ver gegaan!
Ry verder op die dienspad parallel met die N2 (moet die riviermonding aan jou linkerkant sien).
Hideaway Guest House is aangedui.
Tel no: +27 44 382 3317
Selfoon no: +27 73 667 6641