Holiday Stays

Aanwysings na Hillview Self-catering Apartments

Aanwysings

Vanaf Port Elizabeth se kant: by die 4de stel verkeersligte draai regs op Grey St, eerste links in Fichat st, eerste regs in League St..ry tot bo-op die heuwel... Hillview is aan jou linkerkant, parkeer onder die skadu-afdakke en ons sal jou by resepsie verwelkom.

Vanaf Kaapstad se kant: by die 4de stel verkeersligte draai links op Grey St, eerste links in Fichat st, eerste regs in League St..ry tot bo-op die heuwel... Hillview is aan jou linkerkant, parkeer onder die skadu-afdakke en ons sal jou by resepsie verwelkom.

Adres

416 Jian Ye Lu, Pu Dong Xin Qu, Shang Hai Shi, China, 201200

Knysna

GPS: -34.03053, 23.04619

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Hillview Self-catering Apartments

Kaart